NGC 9 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 140 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit is op 27 September 1865 deur Otto Struve ontdek. Dit is sowat 2,7 boogminute van NGC 8 af geleë.

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

0009 Kategorie:Spiraalsterrestelsels Kategorie:Vlieënde Perd