Die Luitinktinkie (Cisticola aberrans) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël teen klipperige heuwelhange in beboste wêreld. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die lazy cisticola.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronne Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Tinktinkies en verwante spesies