Die bosveldtinktinkie (Cisticola chiniana) is 'n algemene standvoël in boomveld, savanne en bossieveld. Die voël is 15 cm groot en die mannetjie weeg 18 gram met die wyfie 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rattling cisticola.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Tinktinkies en verwante spesies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin