Die Groottinktinkie (Cisticola natalensis) is 'n algemene standvoël in grasveld en grasryke savanne. Die voël is 15 cm groot en die mannetjie weeg 25 gram en die wyfie 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Croaking Cisticola.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Tinktinkies en verwante spesies