Die Vleitinktinkie (Cisticola tinniens) is 'n algemene standvoël in vleierige plantegroei en plekke met lang, welige gras in oop grasveld. Die voël is 13 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Levaillant's Cisticola.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Tinktinkies en verwante spesies