Die singende tinktinkie (Cisticola cantans) is 'n algemene standvoël in varingveld en hoë gras met bosse aan woudrand. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die singing cisticola.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Tinktinkies en verwante spesies