__NOTOC__

Die rooiwangtinktinkie (Cisticola erythrops) is 'n algemene standvoël van welige onkruidagtige en ander lae plantegroei langs rietplate, riviere en strome. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die red-faced cisticola.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Tinktinkies en verwante spesies