Die kortvlerktinktinkie (Cisticola brachypterus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in welige gras in oop boomveld en savanne. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die short-winged cisticola.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Tinktinkies en verwante spesies