NGC 8 is ’n dubbelster in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit is op 29 September 1865 deur Otto Struve ontdek. Dit is sowat 2,7 boogminute van NGC 9 af geleë.
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
0008 Kategorie:Dubbelsterre Kategorie:Vlieënde Perd