NGC 7 is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Beeldhouer. Dit is in 1843 deur die Britse sterrekundige John Herschel ontdek. Steve Gottlieb het dit beskryf as dof maar groot, en dat dit vanaf die Melkweg van die kant af gesien word.

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

0007 Kategorie:Spiraalsterrestelsels Kategorie:Beeldhouer (sterrebeeld)