Die Neddikie (Cisticola fulvicapilla) is 'n algemene standvoël in grasagtige onderbos van boomveld en savanne en kom ook in bergfynbos en plantasies voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Neddicky.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin