Die bleekkopklopkloppie (Cisticola cinnamomeus) is 'n gelokaliseerde standvoël in vogtige grasveld en om vleie en laagtes; sommiges trek in die winter na laer hoogtes. Die voël is 10 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pale-crowned cisticola.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Sangvoëls