Kogelbergia is 'n genus van medium struike wat behoort tot die familie Stilbaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Kogelbergia phylicoides (A.DC.) Rourke Kogelbergia verticillata (Eckl. & Zeyh.) Rourke.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika