Stilbe vestita is 'n blomdraende struikie wat deel van die Stilbaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van die Kaapse Skiereiland tot by Houwhoek voor. Die spesie is deel van die fynbos-ekostreek en blom van Junie tot Januarie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sani Plants of the World Biodiversityadvisor

vestita Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika