Stilbe is 'n genus van klein struike wat behoort tot die familie Stilbaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Stilbe albiflora E.Mey. Stilbe ericoides (L.) L. Stilbe gymnopharyngia (Rourke) Rourke Stilbe overbergensis Rourke Stilbe rupestris Compton Stilbe serrulata (Hochst.) Rourke Stilbe vestita P.J.Bergius

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika