Aspalathus alopecurus is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom van Bredasdorp tot by Knysna voor, meestal op kusduine.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

alopecurus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika