Aspalathus aciphylla is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Elim tot by Humansdorp voor waar dit deel van die fynbos is.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
aciphylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika