Aspalathus acifera is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberge en Olifantsrivierberge voor waar dit deel van die fynbos is. Die plant het 'n voorkomsgebied van 855 km² en het geen bedreigings nie.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

acifera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika