duimnael|links|Front de Mer Park

Royan (in Saintongese Roeyan) is 'n dorp en strandoord in die Suidwes-Franse département Charente-Maritime (administratiewe gewes Nieu-Akwitanië) met 'n oppervlak van 19,30 vierkante kilometer en 18 541 inwoners (2009).

Die dorp in die historiese gewes Saintonge maak deel uit van die arrondissement Rochefort en vorm sy twee kantonen. Sy inwoners word in Frans die Royannais genoem.

Ekonomie Royan se ekonomie steun veral op toerisme.

Argitektuur Modernistiese argitektuur: Die Palais des congrès, Die Katedraal Notre-Dame de Royan.

Sport Sokker Rugby Branderplankry

Eksterne skakels

Inligting oor Royan Statistieke op INSEE se webtuiste

Kategorie:Kusstede Kategorie:Munisipaliteite in Nieu-Akwitanië Kategorie:Nedersettings in Nieu-Akwitanië