LjubljanaLaibach • Lubiana 280px Ligging in Slowenië Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land Koördinate Eerste historiese verwysing 1144 Oppervlakte: - Totaal 163,8 vk km Hoogte bo seevlak 295 m Bevolking: - Totaal (2015) 278 789 - Bevolkingsdigtheid 1 702/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Zoran Janković (PS) Amptelike Webwerf ljubljana.si
Ljubljana (Sloweens: [ʎubˈʎa:nʌ], ; Duits soms ook: Laibach; Italiaans: Lubiana; Latyn: Labacum) is die hoofstad en grootste stad van Slowenië met 'n bevolking van 278 789 in 2015 en 'n oppervlakte van 163,8 km². Ljubljana is die kulturele, wetenskaplike, ekonomiese en administratiewe sentrum van die land. Die stad is aan die monding van die Ljubljana-rivier in die Sava, 'n sytak van die Donau, geleë. In 2021 is die werk van Jože Plečnik in Ljubljana as 'n mensgesentreerde stedelike ontwerp deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Nedersettings in Slowenië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Europa