Salem 280px Kaart Wapen 170px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Oregon Koördinate Gestig op 1842 Geïnkorporeer op 1857 Oppervlakte: - Totaal 120.1 vk km Hoogte bo seevlak 46.7 m Bevolking: - Totaal (2005) 152 290 - Bevolkingsdigtheid 1,156//vk km - Metropolitaanse gebied 378 570 Tydsone EST (UTC -8) Somertyd: PDT (UTC -7) Burgemeester Chuck Bennett (D) Amptelike Webwerf City of Salem
Salem is die hoofstad en derde grootste stad van die deelstaat van Oregon. Dit is sentraal geleë in die middel van die Willamettevallei. Die Willametterivier vloei deur Salem na die Columbiarivier. Salem het 'n bevolking van sowat 152 290 (grootstadsgebied: 378 570).
Die naam Salem kom van die Semitiese woorde (Arabies: salam en Hebreeus: shalom), wat vrede beteken.
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Oregon