Serowe is een van die grootste dorpe in Botswana. Dis die hoofstad van die Sentraaldistrik en was ook voorheen die grootste nedersetting in die sentraaldistrik, maar Palapye is nou groter.

duimnael|senter|400px|Uitsig vanaf Swanengkoppie oor die Kalahari.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Botswana