Kasane is 'n dorpie in die noordooste van Botswana langs die Choberivier. Kasane is bekend as die dorp waar vier lande – Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe aangrensend is en die Kasane Lughawe is nabygeleë. Die dorp se bevolking was 7 933 in 2001, maar die bevolking het teen 2008 gegroei tot 10 523 (baie inwoners is nou van Zimbabwe afkomstig).
duimnael|links|300px|'n Toeriste-oord in Kasane, Botswana
Kategorie:Nedersettings in Botswana
