Kozinka (Russies: Козинка) is 'n klein dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Prisjib Plaaslike Munisipaliteit behoort. Dit lê op die regteroewer van die Wolgarivier 64 kilometer noordwes van die rajon se setel, Jenotajefka.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Kozinka 11 inwoners gehad. Ethniese Tsjetsjniërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast