Kopanofka (Russies: Копановка) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Kopanofka Plaaslike Munisipaliteit en lê op die regteroewer van die Wolgarivier 28 kilometer noordwes van die rajon se setel, Jenotajefka.
Die dorpie is in 1764 gestig deur die Kosakse setlaars en het oorspronklik die naam Kopanofskaja gekry.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Kopanofka 1 052 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast