Seroglazka (Russies: Сероглазка) is 'n klein dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Srednewolzje Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie dorpies insluit, en lê op die regteroewer van die Wolgarivier.
Die dorpie is in 1766 gestig deur die Kosakse setlaars en het oorspronklik die naam Seroglazofskaja gekry.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Seroglazka 401 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 233 58,1% Russe 151 37,7% Kalmikiërs 7 1,7% Tartare 4 1% Tsjetsjniërs 3 0,7% Onbekend 3 0,7% Totaal 401 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast