Howard Petrie (22 November 1906 – 24 Maart 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bend of the River (1952), Seven Brides for Seven Brothers (1954), The Return of Jack Slade (1955), en The Maverick Queen (1956).

Filmografie Rolprente 1952: Bend of the River 1954: Seven Brides for Seven Brothers 1954: The Bob Mathias Story 1954: The Bounty Hunter 1955: The Return of Jack Slade 1956: The Maverick Queen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu