Ben Piazza (30 Julie 1933 – 7 September 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hanging Tree (1959), I Never Promised You a Rose Garden (1977), The Blues Brothers (1980), en Guilty by Suspicion (1991).
Filmografie Rolprente 1957: A Dangerous Age 1959: The Hanging Tree 1962: Sinners Go to Hell 1973: The Candy Snatchers 1977: I Never Promised You a Rose Garden 1980: The Blues Brothers 1991: Guilty by Suspicion
Televisiereekse 1978: The Waverly Wonders 1979: Bender
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu