Die jaar 1 voor Christus (1 v.C.) was 'n skrikkeljaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Donderdag begin het.

Gebeure Augustus stuur sy aangenome seun, Gaius, na die ooste om orde in sake te herstel.

Geboortes Sekere akademici glo dat Jesus van Nasaret dié jaar gebore is. Simon Petrus, ook genoem Petrus of Sefas, een van die twaalf apostels van Jesus Christus en eerste pous volgens die Rooms-Katolieke Kerk († 64).

Sterftes Keiser Ai van Han Keiserin Fu Keiser Zhao Feiyan