Die jaar 2 voor Christus (2 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag begin het.
Gebeure Die Senaat word in Rome meegedeel dat keiser Augustus sy dogter Julia vir onbehoorlike gedrag na die eiland Pandateria verban het. Phraataces volg sy vader Phraates IV in die Partiese Ryk op. Die tempel van Mars Ultor in Rome word voltooi. Keiser Aidi van China voer die hervormings van Chengdi wat hy ongedaan gemaak het, opnuut in.Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book , University of Washington Press, 2015, ,
Geboortes
Sterftes Phraates IV, koning van die Partiese Ryk
Verwysings