Die griekwasuurkaree (Searsia tridactyla) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap.

Die boom se FSA-nommer is 394.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online.

tridactyla Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika