Meiring is 'n van en kan na die volgende mense verwys:

Albertus Meiring (1832–1892), predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Alton Meiring, (* 1976), Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Arnoldus Mauritius Meiring (1695–1757), Suid-Afrikaanse predikant van die Verenigde Oos-Indiese Maatskappy. Ds. Arnold Meiring (1906–1984), predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. George Meiring (* 1939), Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder en generaal. Hannes Meiring (1934–2010), Suid-Afrikaanse argitek en skilder. Karen Meiring, hoof van DStv se kanale KykNET, Koowee en MK. Lin Meiring (* 1933), Suid-Afrikaanse Olimpiese swemmer van 1952. Lizz Meiring (gebore as Elizabeth Henriette Meiring in 1961), Suid-Afrikaanse aktrise. Prof. Lewis Meiring (oorlede 29 Januarie 2011), Lizz meiring se vader. Ds. Pieter Gerhardus Jacobus Meiring (1866–1938), leraar van die NG Kerk en redakteur van die Kerkbode. Piet Meiring, Suid-Afrikaanse teoloog wat op die Waarheid-en-versoeningskommissie gedien het. Rocco de Villiers Meiring (Lizz se broer). Stefan Meiring Naudé (1904–1985), Suid-Afrikaanse wetenskaplike. Steven Meiring (* 1994), Suid-Afrikaanse rugbyspeler.