Craig McGinlay (gebore 31 Maart 1986) is 'n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King Arthur: Legend of the Sword (2017) en Tellurian, en in die televisiereeks Knightfall (2017).

Filmografie Rolprente 2017: King Arthur: Legend of the Sword Tellurian The Clan MacLeod Behind the Flag Wrong Place Wrong Time

Televisiereekse 2017: Knightfall

Video's 2018: Nuuxs: No Good for Me

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 21ste eeu