Paule Andral (14 September 1879 – 28 Maart 1956) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tarakanova (1930), David Golder (1931), Violettes impériales (1932), en Judex 34 (1934).
Filmografie Rolprente 1914: La belle limonadière 1916: Le mot de l'énigme 1930: Tarakanova 1931: David Golder 1931: La ronde des heures 1931: The Rebel 1932: Violettes impériales 1932: La belle aventure 1933: The Ironmaster 1933: Faut réparer Sophie 1934: Judex 34 1934: Street Without a Name 1934: Ne sois pas jalouse 1935: Speak to Me of Love 1935: Le monde où l'on s'ennuie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1956 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu