James Stewart (gebore 21 Oktober 1975) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Condemned (2007) en in die televisiereekse Sea Patrol (2007), Packed to the Rafters (2008), en Tomorrow, When the War Began (2016).

Filmografie Rolprente 2007: The Condemned

Televisiereekse 1998: Breakers 2007: Sea Patrol 2008: Packed to the Rafters 2015: Hiding 2016: Tomorrow, When the War Began

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense