Chen Shui-bian (Chinese spelling: Tân Chúi-píⁿ, 陳水扁), * 12 Oktober 1950 in Guantian (distrik Tainan, Republiek China) is 'n Taiwannese politikus wat tussen 20 Mei 2000 en 20 Mei 2008 as president of staatshoof van die Republiek van China (Taiwan) gefungeer het.

Chen is lid van die Demokratiese Progressiewe Party (DPP) en sedert Oktober 2007 ook sy voorsitterPresident Chen word voorsitter van die DPP - Nuusbulletin van die Taiwannese radiostasie Radio Taiwan International, 17 Oktober 2007 en 'n voorstander van die Republiek China se onafhanklikheid. Chen is die eerste Nasionaal-Chinese president wat nie 'n lid van die Kuomintang (KMT) is nie, het die republiek dekades lank geregeer en is net soos sy voorganger Lee Teng-hui (KMT) nie op die Chinese vasteland nie, maar op Taiwan gebore.

Verwysings

Kategorie:Presidente van die Republiek China Kategorie:Burgemeesters Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense