Zoe Telford (gebore 1973) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Greyhawk (2014) en in die televisiereekse Sherlock (2010) en Genius (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Greyhawk
Televisiereekse 2003: Absolute Power 2008: The Palace 2008: Criminal Justice 2010: Sherlock 2013: Yes, Prime Minister 2013: Love & Marriage 2017: Genius
Televisierolprente 2003: Real Men 2011: We Need to Talk About Dad
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu