Claire Rushbrook (gebore 2 Januarie 1970) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secrets & Lies (1996) en Spice World (1997), en in die televisiereekse Whitechapel (2009) en My Mad Fat Diary (2013).
Filmografie Rolprente 1996: Secrets & Lies 1997: Spice World 1997: Under the Skin
Televisiereekse 2001: Linda Green 2004: Carrie & Barry 2008: Mutual Friends 2009: Whitechapel 2013: My Mad Fat Diary 2015: Home Fires
Televisierolprente 1999: Shockers: The Visitor 2002: The Stretford Wives 2007: Double Time 2009: Enid
Video's 1996: Mike Leigh on Secrets and Lies 2009: Enid: Deleted Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu