Catherine Rabett (gebore 20 Julie 1960) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maurice (1987), The Living Daylights (1987), en Roger Corman's Frankenstein Unbound (1990), en in die televisiereeks You Rang, M'Lord? (1988).

Filmografie Rolprente 1984: Real Life 1987: Maurice 1987: The Living Daylights 1990: Roger Corman's Frankenstein Unbound

Televisiereekse 1988: You Rang, M'Lord?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu