Angela Pleasence (gebore 30 September 1941-2026) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gangs of New York (2002) en Your Highness (2011), en in die televisiereeks Whitechapel (2009).
Filmografie Rolprente 1974: Symptoms 1980: The Godsend 2002: Gangs of New York 2011: Your Highness
Televisiereekse 2009: Whitechapel
Televisierolprente 1969: The Ladies: A Double Bill 1984: A Christmas Carol 1989: Somewhere to Run
Video's 2016: Symptoms: An Interview with Angela Pleasence
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu