Lesley Nicol (gebore 1953) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent East Is East (1999) en in die televisiereekse Downton Abbey (2010) en The Catch (2016).

Filmografie Rolprente 1999: East Is East 2017: Jill Robinson: To the Moon and Back

Televisiereekse 1996: Staying Alive 2010: Downton Abbey 2013: Sarah & Duck 2016: The Catch 2019: Beecham House

Televisierolprente 2007: Dead Clever: The Life and Crimes of Julie Bottomley

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu