Brian Letscher is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Kate & Leopold (2001) en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000), Pretty Little Liars (2010), en Scandal (2012).
Filmografie Rolprente 2001: Kate & Leopold 2006: Puccini for Beginners Loners
Televisiereekse 2000: CSI: Crime Scene Investigation 2010: Pretty Little Liars 2012: Scandal 2014: One & Done 2017: Valor Green
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse dramaturge Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu