Brian d'Arcy James (gebore 29 Junie 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghost Town (2008), Friends with Kids (2011), Shrek the Musical (2013), en Spotlight (2015).
Filmografie Rolprente 1997: Sax and Violins 2008: Ghost Town 2011: Friends with Kids 2012: The Standbys 2013: Shrek the Musical 2015: Spotlight 2018: All These Small Moments 2018: Song of Back and Neck The Christmas Pearl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu