Elisha Ann Cuthbert (gebore 30 November 1982) is 'n Kanadese aktrise en model. Sy is internasionaal bekend vir haar rolle as Kim Bauer in die reeks 24, Danielle in die film The Girl Next Door en Carly Jones in House of Wax. Sy is in 2015 deur Glam'Mag-tydskrif as die seksieste aktrise ter wêreld benoem. In 2013 is sy as die mooiste vrou van die Amerikaanse TV aangewys.http://www.eonline.com/news/388041/happy-endings-elisha-cuthbert-named-most-beautiful-woman-on-tv-by-maxim

Cuthbert word deur baie as 'n seks-simbool beskouhttp://www.askmen.com/celebs/women/actress_200/231_elisha_cuthbert.html en word dikwels as een van die "seksieste" en "mooiste" vrou ter wêreld beskryf.http://www.complex.com/pop-culture/2011/12/the-100-hottest-women-of-the-2000s/

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu