Hoog Soeren is ’n nedersetting in die munisipaliteit Apeldoorn in die provinsie Gelderland in Nederland. Die dorp lê op die Veluwe. Hoog Soeren met sy omgewing het 370 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van 44 km².

Hoog Soeren is omring deur bosse en heide, het baie grafheuwels, en lê ongeveer vier kilometer wes van die stad Apeldoorn.

Eksterne skakels Dorpsraad Hoog Soeren

Kategorie:Apeldoorn Kategorie:Nedersettings in Gelderland