Kabouterhaai (Mitsukurina owstoni) is n spesie vis wat gewoonlik op die bodem van die see langs kontinentale rake.Hierdie pienk diere kan 12 voet lank word.
Omdat hy 'n baie ou haai familie behoort,word hy 'n lewende fossiel genoem. Hierdie haai leef diep in die Atlantiese Oseaan, Stille Oseaan en Indiese Oseaan. Hy word selde gesien omdat hy honderde meters onder die seeoppervlak.
Die Kabouterhaai leef diep in die see, gewoonlik op dieptes van meer as 100 meter. Hulle kom in verskeie oseane voor,maar word selde gesien omdat hulle so diep woon.Daarom weet wetenskaplikes nog nie alles oor hul gedrag nie.
'n Besonderse kenmerk van die Kabouterhaai is sy kake wat vorentoe kan skiet wanneer hy jag. Dit help hom om visse en ander klein seediere vinnig vas te gryp. Sy skerp tande hou die prooi stewig vas in die donker water.
Verwysing