duimnael|'n Karbonielgroep
'n Karbonielgroep is 'n groep atome wat uit 'n koolstof- en 'n suurstofatoom bestaan wat deur 'n dubbelbinding verbind is.
Hierdie groep word in aldehiede, ketone, karboksielsure, esters en amiede aangetref.
Kategorie:Funksionele groepe