Khadiwortel (Khadia acutipetala) is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Gauteng en die Noordwes-provinsies voor.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

acutipetala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika